Gedink die goed kom net in Engels?
Wel, nie meer nie… Ter viering van my weeklikse Afrikaanse blogpost, het ek ‘n paar lame postertjies gemaak. As jy dink jy kan beter, doen dit, en stuur dit na my toe
Verder vier ek ook www.zoem.co.za

Haha!
Ek dink jou prentjies is oulik en sêgoed is klassiek!
Hi5 Beer!
Thanx!
Sal seker binnekort nog pleeg . . .
en… hi5 right back at ya!