‘n Ginger, ‘n Muso en ‘n paar komediante stap by ‘n bar in…

10 Jul
Kobus Galloway

Kobus Galloway

Ek het die voorreg gehad om met ‘n klompie Afrikaanse komediante te sit en gesels na hul show by Café Barcelona. Paar snaakse manne van die Kaap af (Kobus Galloway, Francois van As, Werner Smit. Francois van Zyl was ook daar, maar missing tydens die chat) en Pretoria se favourite ginger comedian (Werner Cloete), asook ‘n welbekende sanger van ‘n Afrikaanse orkes (Deon Meiring) wat klank gedoen het vir die aand.

Nou, wanneer enige twee comedians sit en gesels, kan dinge rof raak. Jy kan dus jouself indink in watse piele kompetisie van puns, grappe, agteraf comments en family-unfriendly chaos die ervaring uitgedraai het. Ek raai jou aan om dalk eerder op oorfone te luister as jy tussen beskaafde mense sit😉

 

Jy kan vir Kobus Galloway, Francois van as, Werner Smit en Schalk Bezuidenhout vandag en more in Bloemfontein in aksie sien.

Click hier om Kaartjies te koop:

Werner Cloete

Werner Cloete

In die podcast is daar genoem dat jy ‘n Idees Vol Vrees boek kan wen. Allerhande t’s & c’s geld, soos dat jy nie mag kla as jy nie gewen het nie. Verder moet jou voorsgestelde twitter handle beskikbaar wees, anders is daar mos nou nie regtig ‘n punt aan die ervaring nie.

Wenners sal bekend gemaak word oor so ‘n week, so skryf in.  Jy mag meer as een keer inskryf. Om in te skryf, stuur ‘n tweet met jou voorstel na @BaasDeBeer @W_Cloete @IdeesVolVrees met die hashtag #VlamLiefde

Gaan loer gerus na die manne op twitter:

Dis al vandie kant af, sien uit na ons volgende chat!

2 Responses to “‘n Ginger, ‘n Muso en ‘n paar komediante stap by ‘n bar in…”

  1. Ant 10 July 2013 at 13:10 #

    ‘n Poes-lekker poes-lekker ? Ha!

    • BaasDeBeer 10 July 2013 at 13:28 #

      Janee, daai was nogal snaaks gewees :p

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: