Van Coke Kartel – Môregloed

4 Sep

Van Coke KartelDie eerste single van Van Coke Kartel se volgende album, Bloed, Sweet & Trane, is hier… en sommer met ‘n video!

Die song se naam is Môregloed, en as dit enigiets is om op te gaan, maak dit my net meer opgewonder oor die volledige album wat volgens die band op 5 Oktober beskibaar gaan wees.

Wat dink jy van die video? Drop ‘n comment en deel met jou vriende, want jy’s nice…

One Response to “Van Coke Kartel – Môregloed”

Trackbacks/Pingbacks

  1. Van Coke Kartel tot die redding! | BaasDeBeer's Blog - 22 December 2013

    […] to say, het ek so bietjie ‘n break daarvan nodig gehad na amper 2 weke hier. Dis nou waar Van Coke Kartel ingekom […]

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: