Die geboorte van RufiYolo

23 Oct

RufiYoloRufiYolo, vroeër bekend as Rufio Vegas van Die Vegas Show betree al ‘n geruime tyd verhoë reg oor die wêreld as Jack Parow se bassist.

Vandag ondergaan hy egter ‘n gedaanteverwisseling. Nie meer net die een wat praat met bands oor hulle musiek nie, of die diksnaar-slaner in die agtergrond nie.
Vandag word RufiYolo gebore. 

Presies om 10:00 vanoggend (Woensdag, 23 Oktober 2013), het @JackParow die volgende tweet gestuur:

RufiYolo skop sy solo vibes af met ‘n collab saam met Jack Parow, genaamd Groeipyne:

Maar, mens kan sien die man is geteken by Parow se label, PAROWPHENALIA. Hy doen nie net die ding nie, hy doen hom groot! Kort na die aankondiging van sy nuwe identiteit, gevolg deur die launch van die song hier bo op SoundCloud, het hy die wêreled verras met ‘n musiekvideo… Sommer so all-in-one vibes. Of nie.

Sien, to call what they did all-in-one is kinda a lie. Hul is besig om die video vir die song klaarblyklik in 15 instagram videos te release, waarna ek kan raai dat die finale produk sal uitkom. Sodra as wat hy online is, sal ek hom hier oplaai.  In the meantime, volg die uploads op RufiYolo se Instagram page

Wat dink jy van hierdie hele mission?
Persoonlik LOVE ek hoe hul die launch, oftewel die geboorte van RufiYolo, hanteer het. Dit is anders, en dit is awesome.
Dit het verseker ‘n nuwe standaard gestel vir enige band/artist wat in die toekoms iets wil launch en besonders laat lyk.

Skiet met ‘n comment hier onder, en as jy weet van enige lekker nuwe tunes wat uitkom, laat weet my!

\m/

5 Responses to “Die geboorte van RufiYolo”

  1. surfergirlsa 24 October 2013 at 15:04 #

    How do I contact you??? email me on gwen@enhancepr.co.za I want to talk to you about stuff for your blog – things that might interest you. I am a freelance PR Consultant. My client is wanting to branch out to Kimberley and I’d love for you to check us out and see if you’d be keen to get the word out there? http://www.ADventureBootCamp.co.za we currently dont have a boot camp in Kimberley, but we’d like to open one, and so we’re appealing to all personal trainers to get in touch. They can own their own boot camp by buying into the franchise! the only thing is it for WOMEN ONLY😦 sorry guys.

    • BaasDeBeer 25 October 2013 at 02:37 #

      Well, I’m not from Kimberley, so not sure that I’m the right guy to talk to…

      • surfergirlsa 25 October 2013 at 09:28 #

        oops. where are you based? I might have my cities confused.

      • BaasDeBeer 25 October 2013 at 13:20 #

        I’m based in Pretoria, but feature cool shit from all over on the blog. Hence the Kimberley connection (I did a post on the recent skateboarding event there)

Trackbacks/Pingbacks

  1. RufiYOLO ft Jack Parow – Groeipyne (Die video) | BaasDeBeer's Blog - 25 October 2013

    […] Lees meer oor die geboorte van RufiYOLO hier. […]

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: