RufiYOLO ft Jack Parow – Groeipyne (Die video)

25 Oct

RufiYolo 1Na ‘n moerse awesome nuwe geboorte wat nie net die launch van RufiYolo as artist was nie, maar ook dié van sy eerste awesome single, het hul vandag die volledige video op die YouTubes gegooi.

Lees meer oor die geboorte van RufiYOLO hier.

Ek scheme die video is awesome. Sommer ‘n lekker stuk prettigheid met RufiYOLO en sy bestie Jack Parow. Het lekker gelag waar hul die CD’s so rondgooi… (Kinda tied in with my post on Afrikaans sokkie treffers)

Wel, sonder enige verdere kakpraat, hier’s die video. Drop ‘n comment en vertel my wat jy van die hele stunt, video en al daai lekker dinge dink:

 

 

Gaan dan heen, en ondersteun lekker musiek!

2 Responses to “RufiYOLO ft Jack Parow – Groeipyne (Die video)”

  1. maruis 17 April 2014 at 12:18 #

    awe jack hoe lyk it j is my rolmodel dra ek is 13 ma luv jo music stuur my plz jo number hos

  2. maruis 17 April 2014 at 12:19 #

    awe jack j is my rolmodel ek is 13 en grave dit om te rap soos j stuur my jo number plz

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: