Tag Archives: afrikaanse gedig

In Jou (‘n Ou gedig)

21 Jul

Hoe is die vir ‘n #ThrowbackThursday? Oftewel, #DonnerterugDonderdag…
Ek het die gedig ontdek wat ek in Augustus 2009 geskryf het. Ek dink dis een van my persoonlike favourites, en na al die jare bly hy steeds relevant…

fountain-pen-on-paper-header

IN JOU

In jou l礙 eenvoud
In jou l礙 krag
In jou l礙 so baie
waarna ek smag

In jou is wysheid
In jou is eer
In jou is alles
wat ek nog moet leer

In jou vind ek vrede
In jou, geluk
Tog in jou hede
wil ek verstik

Want jy is die ek
wat ek more kan wees
Tog is more se ek
die een wat ek vrees…


Nou ja, there you have it. Ek verwys jou ook graag na my Standard Disclaimer voor jy weird goed vra of so…

Comments welcome, sharing encouraged, tequila appreciated.

 

Advertisements
%d bloggers like this: