Tag Archives: Digkuns

kilometer – ‘n rympie van lank terug

12 Sep

Hehe, emo much? Nog ‘n gedig van ‘n paar jaar terug. Geskryf, as most of these go, vir (as gevolg van?) ‘n girl.

———————

KILOMETER

My_Heart__s_In_A_Noose__by_xKeepYourSoulxkilometer
teer verwyt
wat het jou
dit laat besluit

kilometer
galgtou streep
my laaste asem
jou nie vergeet

kilometer
Kilomonster
kul my hier en
kul jou daar (…ver)

kilometer
uitgerek
kilometer
jy maak my gek

———————

Thanx dat jy gelees het, as usual onthou my Standard Disclaimer đŸ˜‰

%d bloggers like this: