Tag Archives: funny

7 Reasons to Love Gingers

16 Apr

For some reason, gingers have become the, well, gingers of the world.
The senseless discrimination has gotten to such a point that I can’t even think of a more appropriate metaphor than just that.

And I think it is unfair.

I like gingers, and so should you.
Here’s why…

  1. Ginger friends will help you get laid
    It’s all about the odds.
    If you go out with 5 mates, you all stand a 1 in 6 chance of possibly getting some action. Insert a ginger into the equation, and the odds will tip in your favour. if you have 3 gingers… Well, you’ll have a 1 in 3 chance.
    [WARNING: Do not let the ginger-to-non-ginger ratio spiral out of control. I suggest no more than 1:1, as no girls would like to hang with your group if you are the only non-ginger]Ginger Convention
  2. Gingers can make magic happen
    Most good spells, curses, curse-liftings and beast-calmings require a virgin to be sacrificed. Now where are you going to find a virgin if you don’t know any gingers?virgin_sacrifice_3_by_iamhollywood
  3. Ginger friends will save you money
    Spray tan is expensive. Walking next to your ginger friend is free. You’ll look super tanned and best of all, natural.Ginger on Beach
  4. Enhanced Comedy Gig Experiences
    Going to a comedy night is fun. What is more fun, is if you are the focus of the comedian’s attention. What is even more fun, is if you’re sitting NEXT to the person who is bearing the brunt of the comic’s jokes. All the lulz, all the spotlight, none of the burn.Jimmy Carr
  5. Mealtime becomes me-time
    Tired of your friends stealing your chips, or asking for your last McNugget? Well, if you have ginger friends, all you need to do is start eating at Chicken Licken, and that problem will go away. Gingers are incapable of eating Chicken Licken.
    Chicken Licken is “Soul Food”.chicken licken
  6. Be Constantly Positive
    No matter how bad your day is, or how sad your life might turn out… You can always find solace in the fact that you are not ginger.Happy Homer.png
  7. Tragedies are Less Tragic
    9/11. Columbine. Tsunami. Earthquakes… People died, and that is tragic. On the plus side, statistically speaking at least SOME of those people had to have been ginger. So every cloud has a silver lining…ginger_bread_dead_by_alterrandrac

BONUS:

8. (And this is the only SERIOUS one) GINGER WOMEN ARE HOT!

 

Hot Ginger 00

 

Disclaimer: All the above (except nr 8), is obviously a joke.
I really don’t get why gingers are so “hated”, and I think it’s silly. Funny, but silly.
Bottom line: Don’t bully gingers. Laugh with them, not at them. If they can’t laugh with you, then perhaps it is better that you just laugh at them.

When you share this on FB or Twitter, be sure to tag your ginger friends…

Advertisements

Kaptein Skuim – Die man agter “Langarm Style”

31 Oct

Ek is ‘n fan van funny musiek.
My eerste tape -het die kasset nog vir krismis gekry- was daai Leon Schuster ene met “Hamanzamtouti” op. Ek het Weird Al Yankovic geluister asof dit in die ng kerk se nuutste her-hersiende liedboek was, en ek die liedjies moes ken vir Sondagskool.

Ek beskou myself as ‘n connoisseur van grappige songs, en het dus gladnie gedink “Lekker Vuilgat Treffers volume 3” was enigsens snaaks nie. Iemand wie ek wel dink is snaaks, en nou al ‘n geruime tyd dophou, is Kaptein Skuim. Die eerste keer wat ek die man op die radio gehoor het, was ek jaloers, want ek wou dit ook doen. Jaloesie het egter vinnig plek gemaak vir “ag dis lekker geniet die liedjies“. Nou het die man waaragtig gaan staan en als net tot op ‘n nuwe vlak geneem met sy nuwe treffer, Langarm Style.

Ek het die voorreg gehad om bietjie met die lewende legende te gesels, en hier is wat hy kwytgeraak het:

BaasDeBeer: Dag Kaptein, thanx vir jou tyd. Kom ons skop sommer by die begin af… Give me the basics: Waar kom jy vandaan, hoe lank is jy nou al Kaptein Skuim, wat doen jy presies?
Kaptein Skuim: PREToria! Blou Bul! Martin [Bester] speel nou so 2 jaar al my pakkies wat ek daar [by Jacaranda 94.2] aflewer.

BdB: Kan jy moontlik bietjie meer uitbrei op wat jy doen, sodat iemand wat geen idee het wie/wat jy is nie, ook sal weet?
KS: Ek het so 2 jaar terug n pakkie vir Martin afgelewer en hy het dit gespeel. Dit was die Baby Tjoklits parody. Vandaar lewer ek elke week n pakkie af met n skuimcall, parody song of parody advertensie/tv shows ens. En ja, solank hy dit speel, sal ek aflewer!

BdB: Ek onthou daai Baby Tjoklits ene. Dis hy wat my so jaloers gemaak het… Hoe het Kaptein Skuim ontstaan?
KS: Ek sal die vraag na my ma’le toe moet stuur! Ek ken nie al daai detail nie 😉

BdB: Ek moes so ‘n antwoord verwag het van ‘n funny-man… Is jy net deel van Jakaranda FM, of funksioneer op jou eie ook?
KS: Ek doen my eie shows ja, van feeste tot teaters. Ek skryf ook ‘n vervolgverhaal op JA.FM (Jacaranda Afrikaans) se website getiteld “My gunsteling Steve Hofmeyr”! Gaan basies oor ‘n drummer in ‘n band, met die naam Steve Hofmeyr en sy struggles om daai naam te dra. Mense is altyd moerse teleurgesteld om hom te sien! Ek is ook besig met my 2de album met songs en skuimcalls – die is nog naamloos!

BdB: Ok, so jy speel eintlik maar orals (en met almal as ek dinge so uitkyk). Wat’s die most memorable gig waarby jy al betrokke was en hoekom?
KS: Memorable… Jacaranda Pops, ek het ‘n kort verskyning gemaak maar dit was awesome, so ook die res van die show. Imagine Arno Carstens met n simfonie orkes… wow!

BdB: Klink legit. Maar sê my, kry parody artists regte fans, of is dit net die funny freaks wat jou stalk?
KS: Ha! Party mense hou baie daarvan, en ander HAAT dit. So dis fanmail en hatemail! Die volgende album is original!

BdB: Sien uit om dit te hoor! Maar wees nou eerlik, glo jy dat daar ‘n toekoms is vir musical-comedy in SA? If yes, hoekom is daar nie meer suksesvolle musikale komediante nie (en meeste van die wat probeer, suck)?
KS: Die ding met song-comedy is weird/moeilik…in die eerste plek moet jy eers mense kry wat vir jou sit en luister. As mense nie luister nie, is daar absoluut niks wat mens daaraan kan doen nie. Ek het al ‘n moerse snaakse song (volgens my) in ‘n raserige plek probeer. Dis hartseer. Dis die groot rede hoekom ek teater verkies! Parodies werk goed in daai opsig, as mense luister is dit hopelik snaaks en as hulle wil party kan hulle dans en luister anyway nie na die woorde nie maar na die wysie. Maar ja, daar is verseker ‘n toekoems.

BdB: Very valid point. Nou, jy skryf oor omtrent alles en almal. Is daar ‘n topic waarvan jy nooit sal fun maak nie?
KS: Ek glo as ek van A fun maak moet ek van B ook kan fun maak. As ek sekere persone uitlos oor ek van hulle hou of watookal die rede, doen ek nie my werk nie. Op die ou einde van die dag is dit net n GRAP! Mense neem die lewe heeltemal te ernstig op.

BdB: Mmm, ok, so ek wag vir jou liedjie oor terminale kanker… Op ‘n ligter noot, jy het onlangs uitgekom met ‘n parody weergawe van die super bekende hit, Gangnam style van Psy. Dis briljant, maar waar het jy die inspirasie gekry/hoe het jy op die idee gekom?
KS: Dis die boere se Gangnam. Almal het êrens in hulle lewe al die yskas rondgeskuif. By ‘n skoolsokkie, mandjiedans, troue, matriekafskeid of reunie! Die song moes gebeur, ek is net bly ek kon dit doen!

BdB: Blykbaar is jou weergawe besig om nogal groot te gaan?
KS: Die feedback is awesome! Die song versprei mooi regoor die land. Dit maak my gelukkig!

BdB: Ek sal die video wat jy onlangs gemaak het, hier onder aan die post sit… Maar vir eers, kan jy nou ‘n vers (kom ons noem dit ‘n rympie) op die spot opmaak oor al die VIP trunk-voëls wat so een na die ander medical parool kry?
KS: Hey, jy gee my ‘n idee vir ‘n song nou! Titel : Op die golfbaan is ons almal gesond!  By the way, dit lyk vir my of Selebi dalk rerig siek is though! Dis die stront van die land, met die trackrecord weet mens nie meer wat of wie om te glo nie!

BdB: Hahaha, awesome! Ek sal my royalty claim form vir jou stuur, dan kan jy die R1,20 oor ‘n jaar vir my oorbetaal… Maar moenie stall nie, laat ons hoor…
KS: Nou maar reg, hier kom hy… Op die wysie van “Under the boardwalk”:

Op die gholfbaan
Is ons almal gesond
Op die gholfbaan
Lekker vet en rond
Op die gholfbaan…gholfbaan….gholfbaan : )

BdB: Hahaha, awesome… Hoop dit haal jou show een of ander tyd. So, enige advice vir aspirante musical comics?
KS: Doen wat vir jou snaaks is! Die oomblik as jy begin comedy skryf (enige vorm van kuns infact) vir ‘n teikenmark dan vlieg die hart by die ruit uit. Ek glo die teikenmark sal jou vind en nie andersom nie. As dit wel vir jou werk, well done!

BdB: Thanx vir jou tyd, sien uit na jou album! Laat weet ons sodra dit klaar is!
KS: Altyd ‘n plesier, sal verseker so maak. En dankie vir jou gesig in my music video.

Nou ja maats, dit was my chat met Kaptein Skuim.
As jy die Kaptein in die hande wil kry vir bookings, of sommer net om hom te stalk:
Twitter: @diekapteinskuim
Facebook: Kaptein Skuim

Hier is die video vir Langarm Style:

Dudes of Hazard

22 Jan

These dudes are, well, hazardous. No jokes.

Before you ask, no, they are not a band, but I’m sure that if you ask them nicely they will do very weird things with your old guitar and drums. Like eat them.

You see, Dudes of Hazard is a group of  insane guys with nothing better to do than put their bodies (and sanity) on the line for some good, unhealthy fun.  You might think that they are just another Jackass ripoff. Well, maybe. But their video’s are much better presented. None of that “play the same 3 seconds over  and over and over for 12 minutes” stuff. It’s action. It’s quick. It’s happening! There’s also no rehearsed crap.

To put it this way: I don’t like Jackass. I like Dudes of Hazard. Point made.

The best part is, that they are open for dares. If you can think of something to do, odds are they will do it. Go on, try them out, you know you want to…

To give you a quick background, dudes of Hazard is situated in Ermelo, Mpumalanga, South Africa.  Of all places. But hey,  if there’s nothing to do in your town, you make your own fun.
They started their crazy antics in 2008, and have been going strong since then.

Members:

  • Jo Vaara
  • Chuck Morris
  • Pete Pistol

To put the Dudes of Hazard to you in a nutshell, I can’t do better than to misquote their slogan:
“They try it  at home, so you don’t have to”

Links for your clicking pleasure:

I will, in the following 3 weeks, feature each Dude individually, as well as more of their latest videos. Be sure to check in again, and spread the insanity…

Now,without further ado, here’s of the first Dudes of Hazard videos :

%d bloggers like this: